https://www.youtube.com/channel/UC3RSDarfkvvV3IBAbdp0utQhttps://sacoronavirus.co.za/http://www.im-info.co.za/http://www.integrated-marketing.co.za/

Celebratio Vrouedag

Vroue, bederf jouself vir 'n slag en kom kuier op die granaatplaas Celebratio waar die bekende ginekoloog dr. Marlena du Toit en die skrywer Tania Smit die sprekers gaan wees. Gratis eetgoed en wyn. Kom vier die lewe, vrouwees en jou gesondheid saam met ander vroue! Kaartjies kos R200 en beperkte sitplekke is beskikbaar.

Celebratio Vrouedag
CONTACT DETAILS
Start Date: 21 November, 2020
End Date: 21 November, 2020
Phone: 0823356059
Venue: Celebratio Pomegranate Farm
E-mail: marita@celebratio.co.za